Dover besoekie
10 November 2001
hystoe :: wat's nuut :: joernaal :: allerlei :: gasteboek

Ons het so lekker gekuier die middag. Aan die anderkant sit Jason en sy Pa Bill, op Jason se skoot is Daisy :), links sit Andrea en Marésa.

Hierdie patroon is Anne-Marie. Dis Bill se kleindogter, Jason se suster se kind. Sy is so so oulik, mens wil haar letterlik net opvreet!

 

hystoe :: wat's nuut :: joernaal :: allerlei :: gasteboek

© 2001 Jan & Maresa
Laas opdateer 11/11/2001